Hokkie IPT's - Hoërskool Kemptonpark juig oor presteerders
Hokkie IPT’s – Hoërskool Kemptonpark juig oor presteerders

Hokkie IPT’s – Hoërskool Kemptonpark juig oor presteerders


Hokkie IPT’s. Kempies skitter op die nasionale verhoog!

Hoërskool Kempton Park is uiters trots op hul talentvolle hokkiespelers en hul afrigter wat uitmuntend gevaar het by die nasionale Hokkie IPT’s:

  • O.14A Oos-Gauteng Meisies – 2de plek Spelers: Abigail Britz en Mia van Rensburg
  • O.18A Oos-Gauteng Meisies – 1ste plek Spelers: Domonique du Plessis en Heike Young
  • O.18A Oos-Gauteng Seuns – 2de plek Hoofafrigter: mnr. Dolan Da Silva

👏 Kempies is ongelooflik trots op julle almal! Julle toewyding, vaardigheid en spanwerk maak jul skool trots!

2025 SASHOC U18 Nationals – Pietermaritzburg

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://kempies.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article