Hoërskool Witteberg‑seuns gekies vir Griffons 2026
Hoërskool Witteberg Rugbyspelers in Griffons-spanne

Hoërskool Witteberg Rugbyseuns gekies vir Griffons 2026


Nie minder nie as 27 van Hoërskool Witteberg Rugbyseuns is gekies vir die finale Griffons 2026 spanne. Witteberg vier met groot trots die aankondiging dat die spelers deel is van verskeie spanne.

Die spanne sal die Griffons tydens die onderskeie nasionale rugbyweke verteenwoordig. Baie geluk aan al die spanbestuurslede en spelers wat hierdie prestasie behaal het.

Witteberg‑spelers wat die Griffons verteenwoordig:

  • Cravenweek: Qlin Booysen, Cobus Labuchagne
  • O.18 Akademieweek: Rashan Classen, Chriswin Delport, Alvinio Mintoor
  • O.17 Griffons: Bryan Potgieter, Jano van Niekerk
  • O.16 Grant Khomo: Omolemo Kalane, Pieter Wessels, Riaan van der Merwe, Tiaan Jordaan (Luan Pieters – afwesig op foto)
  • O.16 Akademie: Ivan Lidderd, Jayden Prince, Johan du Preez, Daniël Jordaan, Johanco Goosen
  • O.15A Griffons: HJ Eksteen, Deniquen Oelf, Fezile Ngcobo, Abel Rautenbach
  • O.15B Griffons: Tlholo Chocholo, Naude van Jaarsveld, Matthias van Heerden, Heino Bruwer, Carlo Cilliers, Franco Greyling

Die Witteberg‑gemeenskap wens elke speler sterkte toe en glo dat hulle die Griffons‑kleure met trots en deursettingsvermoë sal dra.

https://witteberghs.co.za/

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article