Voorsitter van TBM-Krieket – Charlie Janse van Rensburg van Truida Kestell verkies

Voorsitter van TBM-Krieket - Charlie Janse van Rensburg van Truida Kestell verkies
Charlie Janse van Rensburg verkies tot Voorsitter van TBM-Krieket. (Foto verskaf)

Voorsitter van TBM-Krieket – Charlie Janse van Rensburg van Truida Kestell verkies


Voorsitter van TBM-Krieket. Charlie Janse van Rensburg van Laerskool Truida Kestell is verkies as die voorsitter van TBM-krieket.

TBM Krieket (Thabo Mofutsanyana Krieket) is die streek-krieketbestuursliggaam in die Vrystaat. Hulle is verantwoordelik is vir die bevordering en bestuur van krieket in die Thabo Mofutsanyana-distrik. Hulle fokus is op die ontwikkeling van jong spelers, die organisering van toernooie en ligas, en die ondersteuning van afrigters en skeidsregters. TBM Krieket werk ook saam met die Vrystaatse Krieketunie en Cricket South Africa om die sport verder te laat groei.

Charlie se verkiesing as voorsitter is ’n groot eer en ’n bewys van sy toewyding en leierskap. Dit beteken dat Laerskool Truida Kestell ’n sterk stem het in die bevordering van krieket in die streek, en dat hul leerders en gemeenskap direk baat sal vind by sy betrokkenheid.

https://truidakestell.co.za/

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article