VHS se o/15 krieketspan het Schweizer Reneke in ‘n vriendskaplike krieket-wedstryd gewen. VHS het stadig begin, maar teken 249 lopies aan in 30 boulbeurte, terwyl Schweizer slegs 22 lopies kon aanteken voordat VHS se boulers almal uitgehaal het!

 

Baie geluk, manne!

 Tshiamo Moseki en HJ Kruger
  Zander Ackerman enMarus Bosch

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article