Graag deel Hoërskool Secunda hul nuut-verkose hoofleiers vir 2021.
Hoofseun: De Clercq Stoltz
Hoofdogter: Cara Strydom
Akademie: Luke Nobrega
Bemarking: Caley Ellish
Kultuur: Henri Viljoen
Sport: Nicole Lindeque
Baie geluk en sterkte met jul nuwe taak!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article