Hoërskool Outeniqua: VRL ’n nuwe era van leierskap 2027
Hoërskool Outeniqua: VRL ’n nuwe era van leierskap 2027

Hoërskool Outeniqua: VRL ’n nuwe era van leierskap 2027


Hoërskool Outeniqua, George, vier met trots die aanstelling van die Verteenwoordigende Raad van Leerders (VRL) vir 2027. Hierdie jong leiers dra die voorreg én verantwoordelikheid om hul medeleerders te verteenwoordig en die waardes van die skool met trots uit te leef.

Leierskap is nie ’n titel nie, maar ’n daad en ’n voorbeeld. Soos Cory Booker dit stel: “Leadership is not a position or a title, it is action and example.”

Ons vertrou dat hierdie span met integriteit, respek en ’n hart vir diensbaarheid sal lei. Mag hulle die Outeniqua‑gees uitdra en ’n nalatenskap bou wat lank sal voortleef.

𝗩𝗼𝗼𝗿 𝘃.𝗹.𝗻.𝗿: Anouk van Coller, Reese Reyneke, Kayla Burger, Xaney Janse van Rensburg, Nandel Grobler, Chloé Burger, Ebenette van Niekerk, Jozellé Swart, Arantxia Damans.
𝟮𝗱𝗲 𝗿𝘆 𝘃.𝗹.𝗻.𝗿: Nico Pretorius, Ané Marais, Yöhke, Carlien Oosthuizen, Danielle Bond, Anjé Tredoux, Jac du Plessis, Elné Paulsen, Jané Tredoux, Ally van Rooyen.
𝟯𝗱𝗲 𝗿𝘆 𝘃.𝗹.𝗻.𝗿: Elanri Curlewis, Ray-Jordan Schoeman, Luke Liebenberg, John-Henry Dednam, Xander Mulder, Joël Engelbrecht, Naudé Meyer, Sefas Rademan, Déhan Meyer, Inge Robertson.
𝗔𝗴𝘁𝗲𝗿 𝘃.𝗹.𝗻.𝗿: Ulrich Schmidt, Keagan Eveleigh, Andreas Gouws, Joa Victor, Annabella Wolfaardt, Stef Victor, Daniël Swart, Brink van Zyl, Gerrit Janse van Rensburg, Pierre Spies, Cayden Williams

“Baie geluk, Kwaggas! Hoërskool Outenoqua is trots op julle en sien uit na die pad van leierskap wat voorlê.”

https://www.outeniqua.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article