Hoërskool Durbanville se leerders het deelgeneem aan die Internasionale Afrikaanse Ekspo kompetisie.

Die Internasionale Afrikaans-Ekspo is ’n opwindende skryf- en kreatiewe kunstekompetisie wat fokus op leerders se kreatiewe hantering van Afrikaans. Tesame met die feit dat dit pret is om deel te neem, word leerders ook gehelp met hulle skryfproses deurdat hulle terugvoer kry van die beoordelaars.

Baie geluk aan die volgende Durbies wat presteer het tydens die Internasionale Afrikaanse Ekspo.
Jenna de Wet
Opstel-kategorie
Raaiselkind – 84%
Ek wens ek was nog ‘n kind – 78%
Ek blaai deur my lewe – 76%
Nellie Slabbert
Opstel-kategorie
Vlug – 80%
Janlu Basson
Poësie-kategorie
Ons Lied – 81%
Boetie – 74%
Dian Keyter
Opstel-kategorie
Ek Verdwaal – 74%
Poësie-kategorie
Die musiek is klaar – 79%
Baie geluk Durbies, ons is trots op julle!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article