Foto: Dux – leerling 2020 – Clodelle Menne en die Skoolhoof Mnr. Johan Koen

Hoërskool De Aar se Toekennningsgeleentheid


Foto’s verskaf

Hoërskool de Aar het hulle toekenningsgeleentheid vir die Graad 12 prestasies gehou, asook die nuwe leiers vir 2021 aangewys.

Foto: Dux – leerling 2020 – Clodelle Menne en die Skoolhoof Mnr. Johan Koen
Voor: Cara Clark, Pamela Nxala (Best Scholastic Achievement: Girl in Grade 12) Anlie Human, Johan Duvenhage (Beste Skolastiese prestasie: Seun in Graad 12)
Voor: Megan Bosman – Onderhoofmeisie, Jeandré Rust – Hoofseun, Kayla Blom – Hoofmeisie, John-Ross Maske – Onder-hoofseun Musa Tolong, Stephnie Douw, Yolisa Mbalula, Kobus van der Walt, Tiaan Brand, Chandrey Geyser, Chanique van Syfer, Zimkhitha Silo
Kayla Blom – Hoofmeisie, Jeandré Rust – Hoofseun
Voor: André Theron – Hoofseun, Angelique van der Walt – Hoofmeisie Jaco-Erik van der Merwe – prefek, Afwesig: GD Botha – prefek

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article