Foto bo vlnr: Mnr. Hennie daag alle manspersoneel in Bloemfontein uit om Bloed te skenk. Juf. Anita daag die SBL en UBS uit. Maak ‘n verskil! Red ‘n lewe.
Baie dankie aan elkeen wat ‘n draai by die bloedskenk gemaak het wat deur Primêre Skool Fichardtpark geïnisieer is! Een-en veertig eenhede is geskenk!  Dankie vir die verskil wat elkeen gemaak het!
Foto vlnr: Sarina de Vos daag al die graad 5 ouers en haar Facebook vriende uit. Red ‘n lewe. Maak ‘n verskil! Juf. Lezanne daag al die Fichie personeel en hul gades uit om te gaan bloedskenk. Mariaan Kearney daag alle graad 6 ouers uit om te gaan bloedskenk! Maak ‘n verskil!

Blood is a precious resource that anyone can give to someone in need. We need your blood, with each donation you can save three lives. We have developed a short online quiz to help you determine if today is a good day for you to save some lives.

Take our two-minute quiz to find out if you meet the requirements to donate blood.  Final eligibility will be determined by our staff at our donation centres.

We need you to be completely honest about your lifestyle when donating to ensure your safety and the safety of the patients who will receive your donation.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article