Die toutrekspanne van HJS het die naweek van 28 Februarie aan ’n toutrek-kompetisie by Bellville-klub deelgeneem.

Die uitslae was as volg:

440 kg   Brons

520 kg   Silwer

560 kg   Silwer

600 kg   Silwer

Baie geluk!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article