Agter vlnr: Francois Vosloo, De-Leon Strydom, Terrence Oelofse, IP van der Merwe (spankaptein), Hugo Nothnagel en Jean Kolesky

Voor vlnr: Juwan Wium, Elmien Hartslief,Ilze Hattingh, Zanri Black, Anke Scheffer, Elzari van Niekerk

Volgende atlete van Hoërskool Framesby, Port Elizabeth, is gekies vir die OP span wat gaan deelneem aan die SA Nasionale Tweekamp Kampioenskappe op 21 Maart in Oudtshoorn.

Seuns

O.13 Juwan Wium en Jean Kolesky

O.15 Hugo Nothnagel en Francois Vosloo

O.17 Wehan Smith en Terrence Oelofse

O.19 De-Leon Strydom en IP van der Merwe. Hy is ook gekies as Kaptein van die span.

Meisies 

o.15 Ilze Hattingh en Zanri Black

o17 Anke Scheffer en Elmien Hartslief

o19 Elzari van Niekerk

 

 

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article