DTMA Dance competition - Welkom Volkskool leerder presteer
DTMA Dance competition – Welkom Volkskool leerder presteer

DTMA Dance competition – Welkom Volkskool leerder presteer


DTMA Dance competition. Isabella Boone het deelgeneem aan die DTMA Dance competition gedurende die afgelope naweek. Sy verower Vrystaat Kleure in Ballet en Moderne danse in die groep-katogorie en dring ook deur na die Nasionale Kampioenskappe wat in September plaasvind.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://welkomvolkskool.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article