Free State Dance Awards - Welkom Volkskool leerders presteer
Free State Dance Awards – Welkom Volkskool leerders presteer

Free State Dance Awards – Welkom Volkskool leerders presteer


Free State Dance Awards. Twee leerders van Welkom Volkskool, Zoë Penn en Leila Maritz, is gekies as finaliste vir die Free State Dance Awards finaal wat Saterdag, 10 Mei in Bloemfontein aangebied word.

  • Zoë Penn – Modern dance
  • Leila Maritz – Musical Theatre

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://welkomvolkskool.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article