Vlnr: Jolindi Fourie Admin Kantoor, Sarie Wessels Admin kantoor en Elena Fourie Bemarking

Bethlehem Voortrekker Hoërskool het op 2 September Sekretaressedag gevier en het die sekretaresse lekker bederf. Hiermee word die span bekendgestel.

Vlnr: Hanneli Naudé finansies, Riana Pelser finansies en Riana Blignaut admin
BHVS se Topbestuur

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article