ATKV Redenaars Semi-finaal - Hoërskool Kemptonpark
ATKV Redenaars Semi-finaal – Hoërskool Kemptonpark

ATKV Redenaars Semi-finaal – Hoërskool Kemptonpark


ATKV Redenaars Semi-finaal. Twee leerders van Hoërskool Kemptonpark het deurgedring na die Nasionale finale rondte van die ATKV Redenaars.

  • Sylvia Malin – Tweede, Graad 8 en 9. Afrikaans Eerste Addisionele Taal onvoorbereid
  • Danni Malan – Wenner Graad 10-12 Afrikaans Huistaal voorbereid

Eindig in Top 10:

  • Ziaan Swanepoel
  • Cleo van Wyk
  • Sylvia Malin
  • Widré van Niewenhuyzen
  • Nathan Wasserval

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://kempies.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article