ATKV Redenaars Kompetisie - Curro Nelspruit
ATKV Redenaars Kompetisie – Curro Nelspruit

ATKV Redenaars Kompetisie – Curro Nelspruit


ATKV Redenaars Kompetisie. Curro Nelspruit is baie trots op die drie Kruger-boeties wat so lekker kan redeneer. Luhan (Graad 9), Gustav (Graad 7) en Diederik (Graad 2) het al drie deelgeneem aan die ATKV Redenaars Kompetisie in April in Ermelo en Witbank.

Hierdie drie manne het uitstekende toesprake gelewer en hulle plekke verseker in die volgende rondte van ATKV Redenaars op 10 Mei. Curro Nelspruit staan bankvas agter die drie Kruger-boeties!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://curro.co.za

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article