Paarl, Wes-Kaap – Hoër Meisieskool Paarl is trots om die merkwaardige prestasies van hul artistiese gimnaste by die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe aan te kondig. Hierdie talentvolle leerders het met vasberadenheid en styl die skool se naam hoog gehou.

Hoogtepunt van die Artistiese Gimnaste

  • Alexa McKenzi Laity – Level 6 (13 jaar)
    • 2de plek op Spronge
    • 2de plek op Balk
    • 1ste algeheel uit 50 deelnemers – SA Kampioen 2026

Verdere Prestasies

  • Adira Griesel – Level 4 (7–9 jaar)
    • 12de plek op Balk
    • 24ste algeheel uit 189 deelnemers
  • Milan Valentin – Level 4 (11 jaar)
    • 12de plek op Brug
    • 22ste algeheel uit 115 deelnemers
  • Isabella Kotzè – Level 5 (11 jaar)
    • 3de plek op Brug
    • 5de plek op Vloer
    • 3de algeheel uit 54 deelnemers
  • Amelie Joubert – Level 5 (14 jaar)
    • 8ste plek op Brug
    • 10de plek op Vloer
    • 23ste algeheel uit 56 deelnemers
  • Grethe Viljoen – Level 6 (13 jaar)
    • 5de plek op Brug
    • 5de plek op Vloer
    • 9de algeheel uit 50 deelnemers
  • Nika Barnard – Level 7 (14 jaar)
    • 16de plek op Brug
    • 17de plek op Spronge
    • 44ste algeheel uit 57 deelnemers
Van links: Adira Griesel, Isabella Kotzè, Alexa McKenzi Laity, coach Simoné en Grethe Viljoen
Van links: Milan Valintin en Nika Barnard

https://www.paarlgirlshigh.com/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article