Ritmiese gimnaste skitter by Nasionale Kampioenskappe
Ritmiese gimnaste skitter by Nasionale Kampioenskappe

Ritmiese gimnaste skitter by Nasionale Kampioenskappe


Wes-Kaap – Hoër Meisieskool Paarl is trots om die merkwaardige prestasies van hul ritmiese gimnaste by die Nasionale Kampioenskappe aan te kondig. Hierdie talentvolle leerders het met styl en toewyding die skool se naam hoog gehou.

Groepdanse

  • 3de plek Baldans – Kaitlyn Coetzee, Zoë van der Merwe, Elke Basson
  • 4de plek Baldans – Karla Kriek, Zahia Theart
  • 4de plek Ope-dansgroep – Melandi van Eeden, Maria Prins

Individuele Items

  • 8ste plek Hoepelgroep – Amelie de Wet (Vlak 4, onder 10).

https://www.paarlgirlshigh.com/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article