
-
EHS o/15A-rugby veg hard in Virseker Beker kwartfinaal
Die o/15A-rugbyspan. Op Vrydag, 9 Augustus, het die Erries se o/15A-rugbyspan te staan gekom teen Hoër Volkskool, Potchefstroom. Hierdie was die semifinaal van die Virseker Beker-uitspele. Ongelukkig het die Erries […]
-
INTERSKOLE: HOËRSKOOL PUNT vs LANGENHOVEN GIMNASIUM
Punt Gholfspan: Malcolm Hamilton, Estian Hobbs, Reece Taljaard, Wouter Dercksen, Divan Oosthuizen en Ian Pautz. GHOLF: Hoërskool Punt, Mosselbaai, se 1ste gholfspan het die Interskole goed begin deur Langenhoven Gimnasium, […]
-
EHS o/15A-rugby deur na Virseker Beker-semifnaal
Op Saterdag, 3 Augustus, het Hoërskool Ermelo se o/15A-rugbyspan teen Hoërskool Ben Viljoen te staan gekom in die kwartfinaal van die Virseker Beker-uitspele. Die seuns het hard gespeel en ware […]
-
Laerskool Stulting: Rugby- en netbalnuus
Die afgelope tyd was weer propvol opwinding vir Laerskool Stulting, Humansdorp, se netbal- en rugbyspanne. Alhoewel hulle opponente baie sterk was, het die spanne oor die algeneem goeie resultate behaal. […]
-
Hoërskool Cradock beleef puik interskole
Dit is lekker om Inter skole te wen Die jaarlikse interskole tussen Hoërskool Cradock en Gill Kollege het op 26 en 27 Julie plaasgevind. Dit was ‘n ekstra-spesiale naweek vir […]
-
Aliwal North High School Rugby vs Cathcart
Aliwal Noord het die naweek van 27 Julie teen Cathcart in Aliwal te staan gekom. Dit was ‘n baie goeie wedstryd waarin daar ‘n paar mooi driee gedruk is. Die […]
-
Union Junior rugby teams face Clarendon Park Primary
This past Saturday morning, 27 July, Union’s junior rugby teams played a fixture against Port Elizabeth’s Clarendon Park Primary School at home. The u/11B team lost 5 – 33, […]
-
Union School and Volkskool in sporting encounter
Sports, whether team-based or individual, are great for children as they provide not just physical activity, but also help build children’s self-esteem, confidence, social skills and motivate them to excel […]
-
INTERSKOLE: HOËRSKOOL PUNT vs LANGENHOVEN GIMNASIUM
1Ste span kapteins: Taegan van Niekerk (seunshokkie), Janade Shaw (dogtershokkie), Heinrich Alberts (rugby), Winona Huisamen (netbal) en Ian Pautz (gholf) Die jaarlikse Interskole vind op Saterdag, 3 Augustus op die […]
-
MOOIRIVERRUGBY: TWEE SPANNE WEN NW-LIGA; 4 SPANNE NW-NAASWENNERS
Baie geluk aan die 6 van die 9 rugbyspanne wat in die finale ronde van die Noordwesliga gespeel het. Twee van die spanne het die liga gewen en 4 spanne […]
-
Laerskool Stulting Bulletjiedag
Die o/7 rugbyspan en Juffrou Rienie is reg vir die wedstryd en kan nie wag om te begin speel nie. Die o/7 rugbyspan en Juffrou Rienie is reg vir die […]
-
EHS-rugby oorwin in Virseker Beker-uitspele
Op Saterdag, 27 Julie, het die Erries se o/15A- en eerstespan aan die eerste rondte van die Virseker Beker deelgeneem. Die o/15A-span speel uitsonderlike rugby en wen Hoërskool Bastion met […]














You must be logged in to post a comment.