Die o/7 rugbyspan en Juffrou Rienie is reg vir die wedstryd en kan nie wag om te begin speel nie.  

Die o/7 rugbyspan en Juffrou Rienie is reg vir die wedstryd en kan nie wag om te begin speel nie. ie Bulletjies van Laerskool Stulting, Humansdorp, het onlangs aan Laerskool Jeffreysbaai se Bulletjiedag deelgeneem. Die o/7 spannetjie het teen Jeffreysbaai en Gamtoosvallei gespeel en lewer goeie resultate. 

Welgedaan manne! 

Altyd eers ‘n gebedjie voor ons begin speel, want of ons nou wen of verloor, ons speel vir Jesus en dit is die belangrikste van alles
Die manne speel te heerlik!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article