Die nuwe begraafplaas van die Drakenstein-munisipaliteit het uiteindelik geopen. Faarieg Rhoda, Drakenstein se waarnemende direkteur van gemeenskapsdienste, het bevestig dat die eerste begrafnisse by die Nieuwedrift-begraafplaas in die Paarl reeds…
‘n Merkwaardige vrou soos Celeste Klem val nie net uit die lug uit nie. Inteendeel – sy is gevorm deur die vroue wat jare lank ‘n pad met haar gestap…
Die oop stuk grond tussen Klein Drakenstein-weg en Mackierstraat in die Paarl is vir jare al ‘n brandpunt waar mense gereeld vullis onwettig stort. Thys Serfontein, die Drakenstein-munisipaliteit se senior…
Die Waterblommetjiefees, op 6 September, bied gratis toegang met drie wynplase se aktiwiteite, waterblommetjies in kos, en verskeie vermaaklikheid. Fynproewers word verwelkom om plaaslike lekkernye te geniet.
Die vermeende ‘fotograaf-verkragter’ Achmat Alexander het Maandag (18 Augustus) onskuldig gepleit in die Paarl-streekshof tydens sy verhoor. Alexander, wat ‘n bekende fotograaf in die Paarl is, word aangekla vir die…
Die Drakenstein-munisipaliteit het vandeesweek aangekondig dat hy eersdaags ook veiligheidskameras as deel van sy groeiende netwerk van kringtelevisiemonitering in ses prioriteitsgebiede in Paarl-Oos, Noorder- Paarl, Suider-Paarl en Wellington gaan aanbring.…
Hy was ‘n gerespekteerde leier, ‘n ware heer en iemand wat die Drakenstein-gemeenskap met passie gedien het. Dít was vandeesweek van die huldeblyke ná die afsterwe van Derick Damons, Drakenstein-munisipaliteit…
The Community Schemes Ombud Service ruled that Africa Property Group unlawfully managed Ascot Terraces after being removed by homeowners, confirming their right to hold a Special General Meeting and elect…
‘n Paarlse pa is tot 25 jaar tronkstraf gevonnis vir die herhaalde verkragting van sy dogter. Die misdade het plaasgevind toe sy tussen vier en ses jaar oud was.