‘n Vrou van die Paarl het ‘n bedrieër wat hom as ‘n Absa-werknemeer voorgedoen het, ontmasker. Sy het haar ervaring gedeel om ander te waarsku en het slim besluite geneem…
Die ondersoekbeampte in die kinderpornografie-saak teen ‘n 55-jarige man van Franschhoek het Donderdag getuig dat selfs al word borgtog aan die beskuldigde toegestaan, sal die man weer in hegtenis geneem…
‘n Allandale-gevangene, vermoedelik in sy twintigs, wat Dinsdagoggend (9 September) ontsnap het, het homself by ‘n woning in Patelstraat in Smartie Town, Paarl-Oos om die lewe gebring. Na aanleiding van…
‘n Ernstige botsing het Sondagaand (7 September) omstreeks 19:45 op die N1-snelweg in die Paarl gebeur toe ’n motoris glo in die verkeerde baan in aankomende verkeer gery het. Volgens…
Vandag (6 September) is ‘n hartseer dag vir die Chicago-gemeenskap in die Paarl, nadat ‘n vrou omgekom het in ‘n brand wat in Bosbokstraat uitgebreek het. Volgens kapt. Basil Seekoei,…
Die welstand van leerders is uiteraand die grootste voorkeur vir die Noorder Paarl Hoërskool, sê die skoolhoof, Natalie Arendse, nadat ‘n welstandsentrum verlede week by dié skool geopen is. “Ek…
‘n Munisipale werker en onberispelike bron het die Drakenstein-munisipaliteit se aanstellingsproses as ‘n administratiewe nagmerrie bestempel, met nepotisme glo aan die orde van die dag. Die werker, wat anoniem wil…
Die Paarlse regsfirma Faure & Faure Inc. sê hy het ‘n diepgaande interne forensiese ondersoek teen ‘n prokureur en voormalige senior vennoot van Wellington, wat die maatskappy glo oor etlike…
Wynand de Villiers, promoter van die gekanselleerde Steve Hofmeyr-ikoon-konsert, blameer bedryfshoofde vir die fiasco. Hy prioritiseer sy integriteit oor die konsert terwyl hofsaak teen hom voortduur.