Jacques Carstens, voormalige CFO van Drakenstein-munisipaliteit, is op 22 Augustus oorlede aan fase-vier-maagkanker. Hy word oorleef deur sy vrou, drie kinders en ses kleinkinders.
Promotor Wynand de Villiers het kontroversie in die gesig gestaar ná berigte van onbetaalde kunstenaars en ’n likwidasiebevel teen sy maatskappy, na aanleiding van probleme met die Theuns Jordaan-huldigingskonsert en…
Een persoon is dood en nog een is in ‘n kritieke toestand nadat hulle in die vroeë oggendure van Sondag 31 Augustus in ‘n ongeluk op die R101 in Paarl…
Die bekroonde skrywer en storieverteller Gaireyah Fredericks is onlangs nog ‘n keer vir haar bydrae tot Afrikaans vereer. Dié boorling van die Paarl het onlangs ‘n prys by die Kaapse…
Die einde van sy marathon as leier van die Bethel Congregational kerk is in sig, maar volgens eerw. Daniel “Danny” George het hy nog baie om die gemeenskap te bied.…
Cindy Kotze het trauma en verlies oorwin om vandag sterk in haar geloof te staan. Sy bestuur ’n organisasie wat meer as 5 000 kinders landwyd ondersteun.
Die fliek My F*k, Marelize!, geïnspireer deur ‘n humoristiese video, word eersdaags in die Paarl vertoon. Dit verkern die intieme verhaal van die Horn-gesin, met ‘n fokus op menslikheid.
Die 2025 Suid-Afrikaanse Jongwynskou het 1 387 inskrywings beoordeel, met La Motte se Sémillon wat die Genl. Smuts-trofee gewen het, en KWV wat die Pietman Hugo-trofee ontvang het.
Van der Stelstraat in Paarl-Oos is weer oop vir verkeer nadat ontstoke lede van die Rastafariër-gemeenskap van Chicago Maandag (25 Augustus) na die Paarl-Oos-polisiekantoor opgeruk het. Paarl Post verneem dat…
Roberto Agrela (32) van die Paarl is as Suid-Afrika se top boereworsmaker aangewys by Shoprite en Checkers se 33ste Kampioenskap Boerewors-finaal, waar drie ander Drakenstein-inwoners ook onder die top tien…