On Monday (13 October) Wellington SPCA was called out to Benjamin Street, Wellington to rescue a cat that reportedly had been stranded on top of an electric pole for three…
Die Concerned Drakenstein Residents-groep (CDR) het ‘n beroep op die Drakenstein-munisipaliteit gedoen om minstens een keer per kwartaal ‘n raadsvergadering – wat gewoonlik by die munisipale hoofkwartier in die Paarl…
‘n Paarlse vrou beweer sy sukkel al sedert Oktober 2023 om ’n beskermingsbevel teen haar vervreemde man te kry. Sy beweer hy het haar verkrag en vervolg haar steeds.
Akademia het op 15 Oktober sy nuwe kampus in die Paarl geopen, wat die uitbreiding van Afrikaanse hoëronderwys verteenwoordig. Dit sal in 2026 voltydse studente huisves, met ‘n fokus op…
PAARL – ‘n Brand wat in die motorhuis van ‘n woning in Noorder-Paarl uitgebreek het, is Vrydag (10 Oktober) vinnig onder bedwang gebring voordat dit na die res van die…
Die Drakensteinse munisipale raad het ‘n langtermynverhuring van die Ou Meulteater bespreek, nadat vorige bestuurders bedank het weens uitdagings. ‘n Mededingende bodproses sal volg op goedkeuring.
Breast cancer awareness takes center stage throughout October not only in South Africa, but across the world. According to the World Health Organisation (WHO) breast cancer is the most commonly…
Gerber & Co het Suid-Afrika se grootste wolverwerkingsaanleg in die Paarl geopen, wat plaaslike boere in staat stel om hul wol plaaslik te verwerk, verskeie nywerheidsgebruike bevorder en nuwe produkte…
Vyftig jaar ná sy inwyding staan die Afrikaanse Taalmonument (ATM) steeds as ‘n kragtige simbool van Afrikaans se groei, veerkragtigheid en diversiteit. Die instelling vier vanjaar sy 50ste bestaansjaar, wat…
Skade is gedoen aan die Hugenote-tonnel se betonvoering, beligting, kommunikasiestelsels, brandopsporing en ventilasie nadat ‘n bus die afgelope Vrydagaand binne die tonnel gebrand het, en herstelwerk kan tot twee weke…