The DG Murray Trust has called for South Africa to introduce stricter alcohol trading restrictions similar to measures imposed during the Covid-19 lockdown, requiring bars, taverns and restaurants to stop…
Die Duitse Klub in Klein-Parys, wat sedert 1926 bestaan, hou sy jaarlikse Oktoberfest op 31 Oktober met Duitse kos en vermaak.
Discover your next local getaway with the Destination Guide 2026, packed with must-visit attractions, live entertainment and unforgettable local adventures.
The Stellenbosch Wine Routes has welcomed respected industry veteran Jean Engelbrecht as the new chair of the its board of directors.
Diazville Primêr vier Joshlin se negende verjaardag en hou hoop lewend.
Kate Roothman neem oor as aanbieder van gewilde maatsoekreeks Boer soek ’n vrou.
Die beweerde verkragting van ’n driejarige kleuter in Seaviewpark in Langebaan het inwoners geskok. Die 21-jarige verdagte verskyn weer op 27 Oktober in die Hopefield-hof.
Kunstekaap bring gratis skoolopvoerings en ‘n galakonsert na Wellington van 21 tot 23 Oktober as deel van hul plattelandse uitreikprogram.
Agt maande nadat sy nog in trane tuiskom omdat sy skaak nie kon baasraak nie, maak die negejarige McKenzie Sias van Wellington nou deel uit van die Wes-Kaapse span.
Households should plan for fuel in the mid-to-high R20s as normal. The era of cheap petrol is over.