Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
-
-
-
Herstelwerk by skool deur lang erfenisproses vertraag
Die Wes-Kaapse onderwysdepartement (WKOD) rig vyf mobiele klaskamers by die Pauw-gedenkskool in Wellington op.
-
Donker Jonker gee lig
Teatergangers en aanhangers van digkuns kan uitsien na die debuut van Donker Jonker se nuutste produksie in die Bôrdienghuisteater Saterdag 15 Februarie.
-
Bergrivier klop Ceres net-net
Bergrivier se eerste span het Saterdag (8 Februarie) op die Weltevrede-sportveld in Wellington Ceres met drie lopies gewen.
-
Sunfield-inwoners gepamperlang
Die afgelope naweek was ’n besige tydjie vir Sunfield Home Wellington, ’n residensiële fasiliteit vir volwassenes met intellektuele gestremdheid.
-
-
Wellingtonner onder 50 ‘inwoners’ in TV-reeks
Judith Garnett-Bennett van Wellington is een van die 50 deelnemers wat saam in ’n klein huisie nesskop as deel van VIA se nuwe werklikheidsreeks, Trap! Dis my huis.








