Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Veilings gehou vir Valiant se vrou
Ernstige siekte, hetsy jou eie of dié van ’n geliefde, het ’n reuse-impak op die lewe van almal betrokke. Daarvan kan die gewilde Sama-bekroonde sanger, liedjieskrywer en akteur Valiant Swart en sy vrou getuig.
-
FAK bring hulde aan taalpionier
C.P. Hoogenhout is Donderdag (13 Januarie) 100 jaar gelede op die plaas Optenhorst in die Bovlei gebore. Sy graf is in die Bovlei-begraafplaas, nie ver van die plaas Optenhorst nie, wat deur lede van die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (F
-
Vullis-vendetta of nie, kla talle
Private kontrakteurs in die vullisverwyderingsbedryf is rooi om die kiewe van hopelose frustrasie weens ’n “kieskeurige” of voorkeurbeleid wat na bewering deur die Drakenstein-munisipaliteit (DM) toegepas word.
-
Buitelander en kind sterf in padongelukke
Twee voetgangers is vandeesweek noodlottig getref deur ’n voertuig in twee afsonderlike voorvalle in die Paarl.
-
Kitaarlesse by musieksentrum aangebied
Die onlangse aanstelling van twee deeltydse onderwysers wat kitaaronderrig aanbied, het dit moontlik gemaak dat kitaarlesse nou by die Frank Pietersen-musieksentrum aangebied word.
-
Hof ry Aarto van die pad af
Die Wet op Administratiewe Beregting van Padverkeersmisdrywe (Aarto) en die Aarto-wysigingswet, wat voorsiening maak vir die instelling van die bestuurslisensie-puntestelsel, is as ongrondwetlik en ongeldig verklaar.
-
Winelands Summer Beer Festival
Drifter Brewing Company presents the inaugural Winelands Summer Beer Festival hosted at The Stage at Vrymansfontein Dam, Suid-Agter Paarl Road on 26 February.
-
From wide-eyed to promising chef
Sandisile Sonka was only 15 when his mother passed away, leaving him with one important responsibility – the imperative of cooking for the family.
-
Bergrivier gee lafenis, babalaas
Honderde mense het Saterdag en Sondag op die oewers van die Bergrivier naby die Arboretum toegesak om lafenis in die rivier te soek toe die jaar se warmste dae op die vallei neergedaal het.
-
Bergrivier gee lafenis, babalaas
Honderde mense het Saterdag en Sondag op die oewers van die Bergrivier naby die Arboretum toegesak om lafenis in die rivier te soek toe die jaar se warmste dae op die vallei neergedaal het.





