Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Drakenstein-munisipaliteit lewer die volgende dienste in vlak 3
Drakenstein-munisipaliteit het vroeër aangekondig dat die meerderheid van sy dienste ten volle tydens vlak 3 van inperking hervat sal word.
-
So pas in: ses sterf in Chicago-brand
‘n Dodelike brand by die Kudu woonstelle in Chicago het vanoggend die lewens van ses mense geëis.
-
KYK: Bekendes sien uit na ‘Buddywalkathon’
Die maatskaplike impak van die korona-krisis skep vir talle mense onsekerheid oor waar hul volgende maaltyd vandaan gaan kom.
-
Terugblik: Die destydse griep in die Paarl
Dit is vanjaar presies ‘n 102 jaar sedert die uiters dodelike Spaanse griepvirus wêreldwyd tussen 25 en 40 miljoen mense se dood veroorsaak het.
-
Bekendes in Griekwastad-film
Die Suid-Afrikaanse film, Griekwastad wat in Hopefield verfilm is, is sedert verlede week op BoxOffice te sien.
-
Polisie help weer met amnestie, vuurwapenlisensie
Paarl-polisiestasie sal weer vanaf Vrydag 15 Mei lede van die publiek help met vuurwapenlisensie hernuwings asook amnestie aansoeke.
-
Winde calls for WC to move to Level 3
Western Cape Premier Alan Winde has called on the national government to move the entire province to Alert Level 4 of lockdown in conjunction with their targeted hotspot plan.
-
Moedersdag met Nederburg se wynmaker, Zinashke Steyn
Vier Moedersdag met The Beautiful Lady en bobotie– geïnspireer deur Nederburg se wynmaker, Zinashke Steyn
-
Paarl polisiestasie sluit weens Covid-19
Die grootste polisiestasie in die Boland, Paarl Polisiestasie, is vandag (Sondag 3 Mei) gesluit weens ‘n polisiebeampte wat positief getoets het vir die Covid-19 virus.
-
Fast food deliveries under Level 4 lockdown
With level 4 of the lockdown kicking off from Friday 1 May, South Africans have been able to soothe all those cravings for fast food for the first time in over a month.








