Op 89-jarige ouderdom brei Gerda Oosthuizen van Groenleegte-aftreeoord in Paarl-Noord verwoed voort. Vir haar jongste projek het sy 43 baba-mussies gebrei wat sy aan die eenheid vir pasgebore babas by die Paarl-hospitaal geskenk het. Gerda het al voorheen soortgelyke breiprojekte onderneem en sê sy sal in die toekoms daarmee voortgaan. Op die drumpel van 90 is sy nog heel fiks en gesond en sy skryf dit toe aan die feit dat sy, as afgetrede onderwyser, besig bly met brei, skryf en dies meer. Foto: Lise Beyers

Mussies met liefde

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article