Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Wie gaan die leisels by Poole oorneem?
Terwyl die Drakenstein-munisipaliteit homself voorberei om sy nuwe uitvoerende burgemeester aanstaande Woensdag (13 Maart) aan te kondig, het Paarl Post vertroulik verneem spanning heers in die DA-koukus oor wie dié amp gaan vervul – met sprake dat s
-
Hiker dies below Jonkershoek trail near Stellenbosch
A 41-year-old hiker died after falling 40 metres from a section of a hiking trail at the Jonkershoek Nature Reserve near Stellenbosch on Friday (1 March).
-
‘Artists for Artists’ auction
The Rotary Club of Paarl is launching an independent art auction, Artists for Artists, which will take place on Sunday 17 March at 11:00 at The Old Tannery on the outskirts of Wellington. Bids will also be accepted online. The…
-
Verkeersmaatreëls gereed vir HMS se groot netbalfees
Die Hoër Meisieskool Paarl (HMS) bied die Sportsmans Warehouse GHS-netbaltoernooi die naweek van 17 tot 21 Maart aan.
-
Jane Goodall inspires youngsters with her visit to Franschhoek
World renowned conservationist Jane Goodall visited the Farm Sanctuary SA in Franschhoek on 2 March, home to the famous Pigcasso, where she promoted her Roots and Shoots Foundation as part of her worldwide 90th birthday celebration on 3 April.
-
‘Wyfie’ is g’n skaam
“Dis ’n reeks wat nie skaam is nie,” sê Celeste Loots oor Showmax se universiteitsdrama, Wyfie.
-
Van Paarl tot parlement; Poole kry stoel in Wes-Kaapse wetgewer
Conrad Poole, voormalige Drakenstein-burgemeester, sal eersdaags ingesweer word as ’n lid van die Wes-Kaapse provinsiale wetgewer.
-
Water uit trokke ís veilig, sê Stellenbosch-owerhede
Die Stellenbosch-munisipaliteit het aan inwoners in dele van Franschhoek, wat wateronderbrekings weens langdurige beurtkrag ervaar, die sekerheid gegee dat water wat deur tenkwaens voorsien word, veilig is om te drink.
-
Ou poskantoor in die Paarl só geplunder; ‘Prasa moet pa staan’
Die Paarl-belastingbetalersvereniging sê die Drakenstein-munisipaliteit is besig om sy eie plaaslike wetgewing te verontagsaam deur nie die nasionale regering aanspreeklik te hou vir die agteruitgang van die ou Paarlse poskantoor langs die Hugenote-t
-
Wellington’s accidental mandala artist
The health inspector turned mandala artist – that’s the story of Yvette Hughes. For the past month the colour and vibrancy of her solo exhibition, “Hues of Her: A Genetic Palette” struck visitors to the Cloete Community Gallery at the…








