Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Man arrested in Paarl with more than 1 kg of tik
A 29-year-old Nigerian national appeared in the Paarl Magistrates’ Court on Monday (26 February) after being arrested over the weekend when 1,2 kg of tik was found in the vehicle he was travelling in.
-
Sestien informele strukture in Franschhoekse brand verwoes
Liefdadigheidsorganisasies in Franschhoek het vandeesweek gevra vir skenkings van die publiek te midde van ’n verwoestende brand wat Maandag (26 Februarie) altesaam 16 hutte in die Langrug- informele nedersetting vernietig het.
-
Klapmuts-mans wat minderjarige aanrand laat vaar borgaansoek
Drie mans wat daarvan beskuldig word dat hulle ’n nege-jarige seun in Klapmuts aangerand en ontvoer het, het vandag (8 Febraurie) in die Paarl-landdroshof verskyn.
-
Drakenstein sê ‘niks fout’ met waardasies van 2020
In ’n langverwagte verslag oor beweerde inkonsekwenthede met sy 2020-waardasierol wat uiteindelik op vandeesweek se raadsvergadering bekend gemaak is, sê die Drakenstein-munisipaliteit hy hou by die waardasies wat deur sy aanvanklike waardeerder in 2
-
Familie eis antwoorde ná tiener naby Hermon doodgery is
Die gesin van Xavier April (17), wat verlede week vir drie dae vermis was voordat sy gesin hom by die lykshuis moes gaan uitken, sê hulle soek antwoorde oor die omstandighede rakende sy dood nadat hy glo op die R44-pad…
-
-
Tiener van Simondium veg verbete teen breinkanker
Abranichia Morris (13) van Simondium veg al sedert April verlede jaar ’n kankerstryd nadat die dokters alle behandeling vir haar fase-vier-breinkanker gestaak het.
-
Nuwe Wes-Kaapse beleid help gestremdes met huise en sonkrag
Die Vlakkeland-behuisingsprojek in die Paarl, wat deur die Wes-Kaapse regering van stapel gestuur is, het verlede week nog begunstigdes verwelkom – in huise wat met sonkraggeisers toegerus is.
-
-










