Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Dis waar, ja – die Oesfees is terug!
As jy lus is vir ’n behoorlike kuier in die wynlande, sit onmiddellik 6 April opsy.
-
Besetters van Meulhuis kry trekpas
Onwettige besetters van die Ou Meulhuis in Blakestraat in die Paarl is ingevolge ’n hofbevel finaal die trekpas gegee en sal “eersdaags na alternatiewe behuising verhuis”.
-
Gratis vervoer help met werk soek
Die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, en die provinsiale minister van mobiliteit, Ricardo Mackenzie, het die Wes-Kaapse regering se Getting YOU to Work-projek amptelik van stapel gestuur – ’n nuwe inisiatief wat werksoekers gratis vervoer na onderhoude
-
House invasion investigated
A family from Wellington was robbed of some valuable items this past weekend when robbers invaded their house.
-
-
Minderjariges by stopstraat in Klapmuts kwel motoriste en inwoners
Motoriste wat van die vierrigtingstop buite Klapmuts gebruik maak, word gewaarsku om nie die groep minderjariges wat by die verkeersligte bedel te help nie.
-
-
Conference to tackle youth unemployment
KC107.7, in partnership with the Services SETA, is set to host a groundbreaking conference on 6 March at Le Bac Estate in Paarl. It aims to address the persistent challenges of youth unemployment in the Cape Winelands District, bringing together…
-
Klapmuts se beskermengel versorg talle deur swaar tye
Klapmuts het sy eie beskermengel wat haar genesende hand na almal in die gemeenskap uitreik om hulle te help versorg.
-







