Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Local fraudster now in US jail
A convicted fraudster from Paarl who jumped bail by fleeing the country in 2016, Barend (Barry) Oberholzer, is alive but not so well, languishing in an American jail.
-
Poole deur wantrouemosie as Drakenstein-burgemeester verwyder
Conrad Poole is Woensdag op ’n raadsvergadering deur ’n wantroue mosie uit sy amp as uitvoerende burgemeester van die Drakenstein-munisipaliteit verwyder.
-
Opposisiepartye in Drakenstein eis Poole se kop met ‘dringende mosie’
’n Aantal opposisiepartye in die Drakenstein-munisipaliteit het in ’n brief aan die munisipale raad se Speaker gesê hulle het “alle respek en vertroue” in Conrad Poole, die uitvoerende burgemeester, verloor en eis nou dat hy deur ’n “dringende mosie”
-
Franschhoek-inwoners ontevrede oor ‘vuil lorriewater’
Inwoners het hul ongelukkigheid uitgespreek oor die gehalte van water wat deur munisipale watertenkwaens voorsien word.
-
Die aktivis Ian Cameron nou ‘n Paarl-inwoner
Die teenmisdaad-aktivis Ian Cameron het ’n prominente figuur oor die land heen geword wanneer dit kom by bewusmaking oor misdaad en om die polisie aanspreeklik te hou vir dienslewering, maar wanneer hy ontspan, is hy ’n doodgewone en plat- op-die-aarde…
-
29-jarige man verdrink in dam op Allandale-gevangenis
Dylan Claasen (29) het die afgelope Saterdag (17 Februarie) in ’n dam op die Allandale-gevangenis se terrein verdrink nadat hy vermoedelik op ’n stuk skuimrubber gedryf en afgeval het.
-
Ongeluk eis twee naby Boschenmeer-landgoed
Twee mense is Vrydagoggend (23 Februarie) naby die Boschenmeer-landgoed in die Paarl dood nadat die voertuie waarin hulle gery het, reg van voor gebots het.
-
Hotly debated Franschhoek ‘skytram’ out for public participation
The public-participation process for the hotly debated Franschhoek cable car or “skytram”, as it will be called, is officially underway and affected parties have until 6 March to comment.
-










