Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Musikale reis op verhoog
Die talentvolle Paarlse musiekkunstenaar Carl Hendriks tree op 30 Maart in die Paarl-stadsaal op.
-
Wat glinster bo die Taalmonument?
Met die somer wat einde se kant toe staan, kan besoekers die skitterende sterrehemel – spesifiek die veelkleurige Juweelkissie – verken tydens die Afrikaanse Taalmonument (ATM) se laaste sterrekykpiekniek op Paarlberg op Saterdag 2 Maart. Dit beloof
-
Go Wellington Family Festival
With the revival of the Wellington Wine Route a fresh breeze blows, and it all begins with a brand new Go Wellington identity and a Go Wellington Family Festival. This takes place on Thursday 21 March, Human Rights Day, the…
-
-
Klapmuts-mans wat minderjarige aanrand se saak oorgeplaas na streekshof
WAARSKUWING: Die inhoud van die berig kan sommige lesers ontstel.
-
Die hoogtepunte van Winde se provinsiale rede in die Paarl
Inwoners van altesaam 70 lande wêreldwyd trek vanjaar hul kruisies in nasionale verkiesings, insluitend Suid-Afrika wat “’n belangrike jaar vir ons en die wêreld sal wees”.
-
Begrotingsrede 2024: Agri Wes-Kaap se verwagtinge
In die heersende uitdagende fiskale klimaat, sal Enoch Godongwana, minister van finansies, tydens Woensdag, 21 Februarie se begrotingsrede ‘n moeilike balanseringstoertjie moet uitvoer om te keer dat Suid-Afika nie oor die spreekwoordelike fiskaleafg
-
Vrees oor onwettige stortingsterrein in die Paarl
Sakeondernemings in die Dal Josafat-omgewing in die Paarl sê hulle vrees vir hul veiligheid asook dié van werkers te midde van ’n onwettige stortingsterrein op die Swawelstertpad, wat glo misdadigers en plakkers na dié gebied lok en wat nou informele…
-
Dark-matter lab planned for 2027 at Hugenot Tunnel
Paarl will soon have its very own underground laboratory off the Huguenot Tunnel, which will study the complex concept of dark matter.
-
GPF-leier in Wellington wil op jeugontwikkeling fokus
Jarque Jacobs, ’n boorling van Wellington wat onlangs tot voorsitter van dié dorp se gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) verkies is, sê ’n groot deel van sy visie vir hierdie termyn is om meer programme en geleenthede vir jongmense te skep, wat hy…








