Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Omstrede 2020-waardasieverslag binnekort bekend
Die Drakenstein-munisipaliteit sê ná sy raadsvergadering op 28 Februarie vanjaar behoort daar meer duidelikheid te wees rakende bewerings dat hy in sy 2020- munisipale eiendomswaardasie sekere landelike eiendomme glo onderwaardeer en eiendomme in res
-
-
Kyk die maand uit vir kinderkanker-simptome
Zavion Louw is ’n borrelende vyfjarige kleuter van Paarl-Oos wat, buiten dat hy oogkanker oorleef het, ook sy regteroog verloor het.
-
Musical ‘Mamma Mia!’ on soon
Opening at Artscape, Cape Town from Wednesday, 6 March, for a limited season, the all-South African stellar cast of the new- look production of Mamma Mia! will be “singing out loud”, for “somewhere in the crowd there’s you.”.
-
-
-
Wikkel daai boude by die Paarlberg-fees
Kom wikkel daai boude op 9 Maart by die Faurestraat-stadion in die Paarl wanneer van die beste Afrikaanse musiekkunstenaars in die land by die Paarlberg-fees optree.
-
Die rifrughond Shiraz ná drie dae weer tuis
Dit was hittete of ’n gesin van Vrykyk in die Paarl het hul geliefde rifrughond, Shiraz (12), nadat sy op 28 Januarie ontsnap het, nooit weer gesien nie.
-
Polisie ondersoek doodsdreigemente teen Poole, Leibbrandt
Conrad Poole, Drakenstein-munisipaliteit se uitvoerende burgemeester, asook Johan Leibbrandt, die stadsbestuurder, het albei amptelike klagtes by die polisie aanhangig gemaak nadat dié twee glo doodsdreigemente ontvang het.
-
Groot brandstof skok voorspel vir Maart
Suid-Afrikaners kan weereens ’n groot verhoging in brandstofpryse in Maart verwag, wat nog ’n knou sal wees vir reeds sukkelende verbruikers.










