Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Polisie ondersoek vreemde skietdood van Wellington-man
Die Wellington-polisie ondersoek die skietdood van ’n 21-jarige man nadat hy Vrydagaand (9 Februarie) noodlottig gewond is.
-
Calling all young Grade 12 entrepreneurs to apply for the university programme
The Allan Gray Orbis Foundation’s Fellowship Programme has opened for applications. The Foundation is looking for young entrepreneurs transitioning into university to apply. The programme is open to individuals who have big entrepreneurial aspiration
-
Bak kolwyntjies vir hoop
Internasionale Kinderkankerdag word jaarliks op 15 Februarie herdenk en Cupcakes of Hope (CoH) beoog om R500 000 in te samel om die lewe van jong kankerpasiënte wat finansiële bystand vir hul mediese sorg benodig, te vergemaklik.
-
Ouers kry nou antwoorde by WKOD
Die Wes-Kaapse Onderwysdepartement (WKOD) kon Maandagaand (12 Februarie) op ’n vergadering vir die ouers van leerders by New Orleans Primêr antwoorde gee oor die skoolgebou nadat ouers en ondersteuners verlede Vrydag na die departement se kantoor in die Paarl opgeruk…
-
Jongman van Wellington sterf aan steekwond
Die familie van Dominique Pietersen (18), ’n jongman van Wellington wie verlede jaar aan die Weltevrede Sekondêre Skool gematrikuleer het, sê hulle sukkel om sy tragiese dood te verwerk nadat hy in die bors gesteek is toe hy sy broer…
-
Lienke gekies vir 0.19-vrouespan
’n Hugenoot-matrikulant is vir SA se o.19-vroueonderwaterhokkiespan gekies.
-
Vrou vas oor kinderporno
’n Twintigjarige vrou van Paarl-Oos is onlangs in hegtenis geneem op aanklagte van die besit, vervaardiging en verspreiding van kinderpornografie.
-
Landelike skool steier onder talle inbrake
’n Klein skooltjie in die Wellington-landbougebied se pogings om vir sy leerders goeie gehalte-onderrig en buitemuurse aktiwiteite te bied, word alewig bedreig deur misdadigers wat die skool teiken en plunder.
-
Ondersoek teen Poole ‘vertroulik’
Koos le Roux, die Speaker van die Drakenstein-munisipale raad, het vandeesweek die raad se posisie herbevestig en verdedig, naamlik dat die ondersoek na bewerings van ongerymdhede teen Conrad Poole, Drakenstein se uitvoerende burgemeester, voortaan met geslote deure hanteer sal word.…
-
Victoriapark in die Paarl ‘verval steeds’
Dit was eens ’n veilige park waar gesinne kon stap en piekniek hou, met ’n pragtige fontein in die middel.









