Die Paarlse Tafelronde het ter viering van die Paasfees Paaseiers aan bejaardes dwars oor die vallei uitgedeel. Bo is hulle tydens hul besoek saam met die personeel van Rusoord in die Paarl. Die Tafelaars is, van links, Donovan Ackermann, Rigardt Esterhuizen en Stephen van Niekerk.

Paaseiers vir ons bejaardes

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article