Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Gemeenskap ruk op nadat meisie (10) glo betas is
Gemeenskapslede het die afgelope naweek eie reg probeer gebruik toe ’n man na bewering ’n 10-jarige meisie in Paarl-Oos betas het.
-
Twis oor gebruik van rugbyveld
Die klubrugbyseisoen het skaars afgeskop en reeds heers twis oor die gebruiksregte vir rugbyvelde.
-
Tien-jarige van Groenheuwel sterf onder sand op bouterrein
“Hy was ’n lieflike klong; ek gaan hom mis.”. Dít was die woorde van Elvito Dindal (10) se ma, Elmarie Dindal, aan Paarl Post nadat haar seun die afgelope Sondagoggend (3 Maart) op die Mountain Ridge-bouterrein in Groenheuwel in Paarl-Oos…
-
Hoërskool rou ná Paarl-tiener se skietdood
Die LK Zeekman Sekondêre Skool-gemeenskap in die Paarl is in rou gedompel nadat Skynon Bailey (17), ’n gr. 10-leerder, Saterdagaand (2 Maart) by ’n verjaarsdagpartytjie in Wellington doodgeskiet is.
-
Drakenstein-speaker laat vaar ondersoek teen Poole
Die Drakenstein- munisipale raad se Speaker het te midde van “geen bewyse” die ondersoek na beweerde wanadministrasie, wat verlede jaar teen Conrad Poole gebring is, laat vaar. Dié aankondiging is gemaak etlike dae nadat Poole deur ’n wantrouemosie a
-
Wreck the deck on Human Rights Day
Young Gardens Rugby Club’s Back II Our Roots is back! But this time they are bringing you The DJ Edition.
-
Drakenstein Correctional Services loses over 5 000 chickens to heat
The Drakenstein Correctional Services, outside Paarl, has an 8 551,5 kg chicken-meat shortage, with not enough to feed Western Cape prisoners, after its chickens died of heat stress on 28 February, a day temperatures in Paarl reached more than 42ºC.
-
Inwoners lug kommer oor krake in Paarl-Oos woonsteltrappe
Dit is ’n tragiese ramp wat wag om te gebeur en dringende ingryping is nodig om die verlies van lewe te verhoed, beskryf inwoners die situasie by sommige van die woonstelblokke in Paarl-Oos te midde van krake in talle van…
-
Help protect our butterflies, moths
Butterflies have an extraordinary power over humankind. For centuries these delicate and colourful creatures have enchanted humans with their beauty. Sadly, in recent times butterflies and moths’ populations have plummeted to the point that numerous
-
Seven health benefits of love
With the month of love just behind us, according to health-coverage provider, Affinity Health, love goes beyond emotions; it profoundly influences physical and mental health.








