Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Klasse hervat ná brand by laerskool in Franschhoek
Die Stellenbosch-munisipaliteit het bevestig dat klasse by die Groendal Primêre Skool in Franschhoek hervat is nadat ’n brand Woensdagoggend by die skool uitgebreek het.
-
Kleuter van Amstelhof oorleef fratsongeluk met vensterruit
Die sprankelende Matthew Fortuin (5) van Amstelhof in Paarl-Oos, ’n gr. R-leerder aan die William Lloyd Primêre Skool, het in ’n fratsongeluk op 1 Februarie ’n gedeelte van sy regterbeen verloor, maar het die ongeluk danksy ’n vreeslose gemeenskap oo
-
Voer só sonkrag in die kragnetwerk
Beurtkrag bly ’n alledaagse deel van landsburgers se lewe. Dus is die publiek al hoe meer op soek na alternatiewe tot Eskom se sukkelende kragvoorsiening.
-
Minderjarige glo op ‘n plaas buite die Paarl verkrag
’n Paarlse gesin gaan deur ’n moeilike tyd nadat hul tienerdogter na bewering deur ’n familielid verkrag is.
-
Veertien babas op skrikkeldag in die Paarl gebore
Die Paarl het nie die ooievaar hierdie skrikkeljaar misgeloop nie. Altesaam elf babas is op skrikkeldag, verlede Donderdag (29 Februarie), by die Paarl-hospitaal gebore. Die Mediclinic in die Paarl het ook drie geboortes gehad.
-
Jong vrou (21) van Mbekweni se lyk in veld gevind; glo verwurg
Die liggaam van ’n 21-jarige vrou is Maandagmiddag (4 Maart) in ’n oop veld langs die Bo-dal-pad in die Paarl gevind.
-
Gospel is sanger se dankbetuiging
Die gospelsanger en liedjieskrywer Alrick Filander se musikale pen loop oor van dankbaarheid.
-
AfriForum bied selfverdedigingslesse in die Paarl aan
Inwoners van die Paarl hoef geensins lam te lê as misdadigers toeslaan nie, want danksy AfriForum se Paarl-tak is 19 burgers nou toegerus om hulself te verdedig indien dit genoodsaak word.
-
FAK-lede stap deur die geskiedenis
’n Groep dapper stappers het die afgelope naweek saam met die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) in die historiese spore van die Voortrekkerleier Piet Retief op sy geboorteplaas gestap.
-
Harry Potter trek nuwe baadjie aan
Ná byna 10 jaar uit druk is dit uiteindelik op oorweldigende aanvraag terug: die Harry Potter-reeks in Afrikaans.










