Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Drakenstein-munisipaliteit in hofgeding oor elektrisiteit
Die Drakenstein-munisipaliteit word tans voor die hof gedaag oor sy beleid om inwoners wie se munisipale rekeninge agterstallig is, van elektrisiteit te weerhou.
-
Skenk borsmelk; help ’n baba red
Mensemelkbankweek vind elke jaar in Maart plaas en bevorder die vestiging, ondersteuning en deurlopende bedryf van mensemelkbanke by hospitale met neonatale eenhede.
-
-
Man sterf toe hek hom tref
’n Jong man het Sondag (10 Maart) in Amstelhof, Paarl-Oos gesterf toe die hek van ’n perdewa op hom geval het.
-
Tiener van Chicago deur Kampsbaai-polisiebeampte doodgery
Wano Daniels (16) van Chicago in die Paarl is op 3 Maart op die N1 doodgery toe ’n polisievoertuig hom na bewering getref en vir dood agtergelaat het.
-
-
-
W’tonse reeksmoordenaar se saak weer eens uitgestel
Die reeksmoordenaar en verkragter van Wellington, Johan Williams (52), het op 7 Maart in die Kaapse Hooggeregshof verskyn as deel van sy vonnisoplegging, waar die saak weer uitgestel is, tot 15 April.
-
Musiek in opelug hierdie naweek
Inwoners van die Drakenstein-vallei kan uitsien na ’n fees van jong musikale talent op die Frank Pietersen-musieksentrum se opelugmusiekfees hierdie Saterdag (16 Maart).
-
Franschhoek Heritage and Ratepayer’s Association question proposed Franschhoek ‘skytram’
Members of the broader Franschhoek community came together to discuss the draft version of the hotly debated Franschhoek Cable Car Project or “skytram” compiled by Doug Jeffrey Environmental Consultants.










