Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Boishaai-leerder oorleef ongeluk met hokkiestok
Daniel Botha (17), ’n matriekleerder aan die Hoër Jongenskool Paarl, het tydens ’n fratsongeluk die afgelope Vrydag (22 Maart) met ’n hokkiestok wonderbaarlik oorleef nadat hy bygebring moes word.
-
Paarlse oud-rugbyafrigter word strafregtelik ondersoek
’n Voormalige Springbok-rugbyafrigter van die Paarl en lid van die GOOD-party, wat in Januarie deur die party geskors is weens beweerde seksuele aanranding, word nou strafregtelik ondersoek.
-
Vroue staan by arbeidskantoor oornag tou vir geld
Die departement van arbeid in die Paarl is weer onder die vergrootglas geplaas toe ’n groep vroue die afgelope Vrydag (22 Maart) buite die gebou in Breda-straat oor swak dienslewering betoog het.
-
-
Skoolhoofde ondersteun
Twee skoolhoofde van die Wynland-streek in Paarl en Franschhoek is onlangs erken vir hul deelname aan die Partners for Possibility-program.
-
Silwerkruin-ouma vier ’n eeu plus 2
Anna Stander, ’n boorling van Wellington, het verlede Woensdag (20 Maart) haar 102de verjaarsdag saam met haar kinders en kleinkinders gevier.
-
Botsing eis jong ouers
’n Maand nadat twee jong pa’s op die R301 (Wemmershoekpad) gesterf het nadat hul voertuie reg van voor gebots het, het ’n soortgelyke botsing die afgelope naweek op dieselfde pad gebeur en dié keer die lewe van ’n jong ouerpaar…
-
-
Sien ouer vroue ook raak, sê Dawn
Die 2024- Dallmayr- Mev. Suid-Afrika- kompetisie is goed aan die gang met die Paarl wat weer eens goed verteenwoordig word.
-










