Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Vonnis vir moord uitgestel
Die vonnisoplegging van die verdagtes in die moordsaak van die bejaarde Joan Joyi van die Paarl is verlede week in die hooggeregshof in Kaapstad uitgestel.
-
Hugenote bied ‘West Side Story’ aan
Liefhebbers van musiekblyspele kan uitsien na nog ’n produksie van hoogstaande gehalte wanneer leerders van Hugenote Hoërskool in Wellington West Side Story op die planke bring.
-
Chris het fietsry op sy ‘nuwe hart’
As iemand ses jaar gelede vir Chris Truter en sy gesin gesê het hy gaan vanjaar aan die Kaapstad-fietstoer deelneem, sou hulle seker gedink het dis ’n bogstorie.
-
Hacking away so fynbos flourishes
It is a chilly Saturday morning on the foothills of the Simonberg Mountains. Autumn is in the air, but it is a beautiful morning with spectacular views over the Cape Winelands with Table Mountain in the distance. The sun gradually…
-
Increase in police-clearance fees
Paarl police would like to take this opportunity to inform the community about the price increases for police-clearance applications from 1 April.
-
Nuwe skoolhoof omarm tegnologie
’n Nuwe skoolhoof is aan die stuur by die Laerskool Paarl Gimnasium.
-
Nuwe Harry Potter op rak – wen een kopie
Ná byna 10 jaar uit druk is dit uiteindelik op oorweldigende aanvraag terug: die Harry Potter-reeks in Afrikaans.
-
Versatile muso performs
If you are a music lover and looking for an enjoyable Sunday afternoon outing, then Frank Pietersen Music Centre is the right place for you. On Sunday, 28 April, one its advanced learners, Matthew Lamprecht, will present a solo recital…
-
Bendelid van die Paarl swaar gevonnis
’n Bendelid, verbonde aan die Paarl, en twee van sy makkers is verlede week jare lange tronkstraf opgelê vir hul betrokkenheid by misdaad in Muizenberg in Kaapstad.
-
Parkeerfiasko in die Paarl se sakekern; soveel motoriste betaal nie
Bykans 70% van motoriste wat van betaalde parkering in dele van Lady Grey- en Hoofstraat in die Paarl gebruik maak, weier om vir parkering te betaal, wat gedeeltelik daartoe bydra dat Minitzers Management Services, die groep wat parkering hier regule








