Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Brande op perdeplase aangemeld gedurende storm
Die stormweer wat die Kaapse Wynlande die afgelope naweek ervaar het, het vermoedelik verskeie brande veroorsaak, insluitend by perdestalle en perdeskuilings.
-
Chaotiese Sondag in Drakenstein; wind lei tot skade, talle dakloos
Terwyl die omvang van die skade in verskeie dele van die Wes-Kaap ná die afgelope naweek se verwoestende storm nog bepaal word, is Drakenstein een van die gebiede wat die ergste gebuk gegaan het – met tientalle inwoners wat dakloos…
-
Oord-eienaar sê brand was hel
Toe ’n aggressiewe brand, aangehits deur stormsterkte wind, Sondagoggend (7 April) die gasteplaas Mountain Shadows in die Paarl tref, kon die eienaar net hulpeloos toekyk en totsiens sê vir die historiese geboue.
-
-
-
DM’s next moves – give your input
Widely regarded as a municipality’s five-year business plan, the Integrated Development Plan (IDP) is the single strategic plan that each municipality is required, by the Local Government: Municipal Systems Act 32 of 2000 (MSA), to adopt for the deve
-
Nuwe winkel wil baken van hoop vir diere in nood wees
Maak gereed vir ’n opwindende geleentheid, met die Wellingtonse dierebeskermingsvereniging (DBV) wat sy jongste onderneming ontketen: Wellies Paws-welsynswinkel.
-
-
Rhebokskloof Pinotage & Biltong
Get your purple-and-white outfits ready, round up some friends and don’t miss out on this year’s Pinotage and Biltong Festival at the beautiful Rhebokskloof, Agter-Paarl on 27 and 28 April.
-
Boek deur Hugenote Kollege vier diverse suksesstories
Die nuutgestigte skool vir maatskaplike vernuwing by die Hugenote Kollege in Wellington het verlede week ’n boek bekendgestel wat hy hoop sal dien as ’n gids vir die land se beleidmakers, aangesien dit die suksesstories van algemene Suid-Afrikaners vier –…








