Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Gesin oorleef rooftog op ‘n wynplaas in Bovlei
’n Gesin wat ’n wynplaas in Bovlei buite Wellington besit, het die afgelope Vrydag (5 April) ’n huisrooftog en plaasaanval oorleef.
-
-
-
The Franschhoek Literary Festival 2024 promises much
Franschhoek Literary Festival 2024 is thrilled to announce the release of its highly anticipated official programme, with its offering of a captivating line-up of renowned local, pan-African and international authors.
-
Nuwe eerste burger deel sy visie vir Drakenstein
Nie net wil hy Drakenstein ’n beleggersvriendelike munisipaliteit maak nie, maar Stephen Korabie, die nuutverkose uitvoerende burgemeester, wil ook toesien dat mense in minderbevoorregte gebiede dieselfde gehalte dienslewering as die res van die stad
-
REGSTREEKS | Skole in Wynlande, Overberg Dinsdag ook gesluit
Stormsterk winde saai sedert Saterdagaand verwoesting oor verskeie dele van die Drakenstein-vallei en die Kaapse Wynland-distrik. Terselfdertyd spook branddienste ook om ‘n aantal brande in die Paarl, Wellington en Stellenbosch onder beheer te bring. Paarl Post se verslagspan is op…
-
Skole in Wynlande, Overberg Dinsdag ook gesluit
Die Wes-Kaapse onderwysdepartement sê in die belang van leerlinge en opvoeders se veiligheid, sal skole in die Kaapse Wynland-distrik en Overberg ook Dinsdag (9 April) gesluit wees.
-
Hugenote-tonnel gesluit, talle brande, skade weens gure weer in Drakenstein
Stormsterk wind wat oor die naweek begin opsteek het is besig om groot skaalse skade en chaos te saai in die Kaapse Wynland.
-
‘Ek sterf byna,’ vertel skoolseun
Die afgelope jaar was alles behalwe maklik vir die 17-jarige Chris Jordaan, maar deur sy vasberadenheid en baie ondersteuning is hy staande nadat hy verlede jaar ’n ernstige kopbesering in ’n rugbywedstryd opgedoen het.










