Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Sanral considers wind attenuation at Hugo River Bridge on N1 near Paarl
The South African National Roads Agency (Sanral) says it is investigating the installation of wind barriers at the Hugo River Bridge on the N1 near the Huguenot Tunnel in Paarl, where a caravan and the trailer of a truck were…
-
Monicastraat eis soveelste moordslagoffer
Om te sê dat inwoners van Monicastraat in Smartie Town in vrees leef, is om dit ligtelik te stel – veral nadat die soveelste mens die afgelope naweek in die straat vermoor is.
-
Drakenstein-munisipaliteit vir sy dienste deur provinsie vereer
Die Drakenstein-munisipaliteit is Vrydagaand in Stellenbosch as die beste sekondêre stad in die Wes-Kaap en die naaswenner in die beste munisipaliteit (algehele afdeling) by die Wes-Kaapse regering se gesogte toekennings vir diensuitnemendheid vereer
-
-
Bejaarde (66) en sy kleinneef deur taakspan ‘gemartel’
Thomas Geduld, ’n 66-jarige bejaarde inwoner van Wellington, eis geregtigheid nadat lede van die polisie se teen-bende-eenheid hom en sy neef se seun (kleinneef) glo tydens ’n optrede by sy huis in Crawfordstraat “gemartel” het.
-
Wellingtonners keelvol oor stank, maar DM het ’n plan
Die Drakenstein-munisipaliteit het verlede naweek weer in die spervuur beland te midde van die voortslepende stank afkomstig van sy Wellington-afvalwatersuiweringsaanleg, wat glo veroorsaak word deur veldbrande wat die aanleg se ou rypwordingsdamme bereik.
-
Come support fundraising event for two boys
Brighter Futures Foundation, in partnership with Pegg Events Management, is thrilled to extend a heartfelt invitation to a special fundraising event scheduled for Freedom Day, 27 April. The event will take place at Klein Nederburg Secondary School in
-
Gevangenes in klubrugby kwel sommiges
Dit is ’n alombekende praktyk vir gevangenes met ’n passie vir rugby om vir hul plaaslike klubs te speel en sodoende rehabilitasie te bewerkstellig.
-
-
Vonnis vir moord uitgestel
Die vonnisoplegging van die verdagtes in die moordsaak van die bejaarde Joan Joyi van die Paarl is verlede week in die hooggeregshof in Kaapstad uitgestel.









