Nuus
-
Landbou-organisasies gaan hof toe oor bek-en-klouseer maatreëls
Drie landbouorganisaises wend hulle nou na die hooggeregshof om toestemming te probeer kry dat boere wat kan, hul diere teen bek-en-klouseer beskerm.
-
Twee tieners versmoor onder sand
Twee tienerseuns het versmoor nadat ‘n sandhoop waarop hulle vanmiddag (2 Maart) gespeel het, inmekaargesak het.
-
Soldier arrested on Saturday the for possession of firearms
Ravensmead police arrested South African Defence Force member for possessing firearms, ammunition and explosives found buried under concrete.
-
KYK | Vasberade matrikulant maak grafte skoon vir blink toekoms
Sulandri Kotzé het die skoonmaak van grafte in ‘n winsgewende onderneming verander waarmee sy vaste doelwitte wil bereik.
-
Midde-Ooste-krisis: ‘Skrikwekkend maar veilig’, sê Suid-Afrikaners in Golflande
Suid-Afrikaners in Dubai, Doha en VAE deel hul ervarings met NovaNews te midde van Iran se aanvalle op VSA-basisse in Golflande.
-
Polisie lê beslag op meer as R3,3 miljoen se dwelms onderweg na Kaapstad
Twee buitelandse burgers vas nadat die polisie meer as 3 ton tik, mandrax en dagga in ‘n vragmotor op die N1 naby Beaufort-Wes ontdek.
-
Stellenbosch loods ‘#GivingMaties’ teen studentehonger
Die Universiteit Stellenbosch begin sy jaarlikse ‘#GivingMaties’-veldtog van 5 Maart tot 15 April om studentehonger te bekamp.
-
Verhoordatum en regter vasgestel vir moordverhoor van Paarlse boere
Die saak teen die voormalige Springbok-roeier Jan (JT) Basson, en John Woest, albei boere van die Paarl, sal in Oktober vanjaar hervat word.
-
Italiaanse gholfspeler ernstig beseer ná val in hysbakskag in Stellenbosch
Die bekroonde golfspeler Andrea Pavan het ernstige beserings in ‘n fratsongeluk in Stellenbosch opgedoen en vra aanhangers vir bystand.










