Nuus
-
Worcester-polisie maak perlemoenvonds van byna R2 miljoen by padblokkade
‘n Man is in Worcester aangekeer nadat die polisie op meer as 2000 stukke perlemoen in die vragmotor wat hy bestuur het afgekom het.
-
Groen Skerpioene ‘kort meer angel’ om smokkel van skaars plante vas te vat
Plantstropers en -smokkelaars word gereeld in die Noord-Kaap met plante ter waarde van duisende en soms miljoene rande in hul besit vasgetrek. ‘n Kritieke tekort aan mannekrag en onderbefondsing by…
-
KYK | Grusame slagting van gesteelde skape naby Durbanville
Die grusame toneel van die wrede slagting van skape het ‘n boer van Durbanville begroet toe hy en werkers vanoggend (Donderdagoggend 21 Augustus) vroeg die spoor van skaapdiewe na Klipheuwel…
-
Strafsaak teen advokaat en haar pa na hooggeregshof oorgeplaas
Nog ‘n aangeklaagde is in die landdroshof in Kimberley by die strafsaak gevoeg waarin ‘n regsgeleerde van die stad, en haar pa wie ‘n oudskoolhoof is, van onder meer aanranding,…
-
Groot suksesse is tydens Operasie Shanela II behaal
Lees oor die prestasies van polisie-optredes in die Vrystaat, insluitend beduidende inhegtenisnemings en pogings om misdaad te verminder.
-
Kaapstad-lughawe brei immigrasiekapasiteit aansienlik uit deur vennootskap
KAAPSTAD – Internasionale besoekers aan Kaapstad Internasionale Lughawe sal binnekort beduidend vinniger en doeltreffender diens by immigrasie beleef, nadat die Grensbestuursowerheid (GBO) se kapasiteit by die lughawe feitlik verdubbel is…
-
Jong Wellingtonse pa (22) vermoor 5 dae ná sy seuntjie se 1ste verjaarsdag
Vyf dae nadat hy sy babaseuntjie se eerste verjaarsdag én sy 22ste verjaarsdag op dieselfde dag gevier het, is Jade Williams (22), ‘n jong pa van Wellington, deur ‘n jarelange…
-
Wellington-byeboer ly R175 000 verlies ná 70 korwe gesteel is
Johann Kotze van Wellington het R175 000 se skade gely na diefstal van 70 byekorwe op 7 Augustus.










