Nuus
-
Polisie vang sewe wat glo onwettige drank vervaardig
Maitland se blitspatrollie het sewe Somaliërs gearresteer na ontdekking van onwettige drankvervaardiging en beslaglegging van groot hoeveelhede drank en toerusting.
-
Wêreldselfdoodvoorkomingsdag 2025: Die gevare van die kletsbot-era
10 September is Wêreldselfdoodvoorkomingsdag met die tema ‘Verander die narratief oor selfdood’. Maar hoe, vra Lizette Rabe, doen ons dit in ’n KI-era waar beweer word ’n kletsbot het ’n…
-
Man skuldig aan moord: Forensiese lede verwys vir tugstappe weens ‘swak werk’
‘n Man is gevangenisstraf van 20 jaar opgelê vir die moord op sy lewensmaat, terwyl die regter aanbeveel het dat tugstappe teen polisielede gedoen word vir forensiese ondersoekwerk wat hy…
-
Jan Alleman se insette gevra oor moontlike implementering van e-stemproses
Jan Alleman sal eersdaags sy stem kan voeg by besluitneming oor die moontlike instelling van ‘n elektroniese stemproses in toekomstige verkiesings. Die Verkiesingskommissie van Suid-Afrika (OVK) in die Wes-Kaap, onder…
-
Diversifiseer besoekersekonomie om toerisme na die Weskus uit te brei
Die Weskus-distriksmunisipaliteit se hoof van toerisme, Heinrich Robertson, het die afgelope week gedurende vanjaar se Swartland-skou, paneelbesprekings op die skouterrein saam met verskeie gassprekers aangebied, wat tot insiggewende gesprekke gelei…
-
Bergpas gesluit vir herstelwerk
Motoriste sal hul roetes moet aanpas indien hulle die R101 Du Toitkloofpas in die komende twee maande wil ry. Dié pad is tot 1 November gesluit vir verkeer vanaf 5km…
-
Citrusdal-vloede: Hoofpad heropen ná R38 miljoen se herstelwerk
CITRUSDAL – Wes-Kaapse Minister van Infrastruktuur, Tertuis Simmers, het Maandag die kritiese hoofpad wat die Weskus-dorp Citrusdal met die N7-snelweg verbind, amptelik heropen ná uitgebreide herstelwerk wat meer as R38 miljoen…
-
Kerkgangers ernstig beseer in botsing buite Malmesbury
Altesaam 14 passasiers, onder wie kinders, is Sondagaand (7 September) in ‘n ernstige botsing tussen ‘n Kia-bakkies en ‘n Mercedes-Benz op die ou Kalbaskraal-pad buite Malmesbury beseer. Die plaaslike polisie…










