Nuus
-
Likwidasie-aansoek: Ekapa-myn op sy ‘knieë gedwing’; kommersieel insolvent
Die meer as 150 jaar waarin diamantmyne die bestaansrede vir Kimberley was, het tot ’n einde gekom nadat die laaste diamantmynmaatskappy in die Diamantstad voorlopig gelikwideer is.
-
Vyftien Franschhoek-polisiebeamptes dalk geskors of oorgeplaas
Vyftien polisiebeamptes by die Franschhoek-stasie word ondersoek vir wangedrag, wat moontlik plaaslike polisiëringsdienste kan beïnvloed.
-
Twee Hopefield-tieners versmoor nadat sandhoop op hulle ineenstort
‘n Familie is in rou gedompel ná die tragiese dood van twee jong tieners, twee kleinneefs, nadat ‘n sandhoop waar hulle gespeel het, inmekaargesak het en hulle versmoor het.
-
Vrae bly onbeantwoord ná broer se wrede skietdood in Erijaville
Samantha Arendse is op soek na antwoorde nadat haar broer Nico koelbloedig vermoor is. Die familie vra hoekom hy moes sterf en roep om aksie teen bendegeweld.
-
‘Ons moes hom uitkry’ – Pa smokkel seun ná talle operasies Kaapstad toe
’n Wellingtoner wat 80%-brandwonde in ’n ontploffing opgedoen het, is ná 40 operasies heimlik uit ’n Thaise hospitaal geneem en terug Kaapstad toe gebring.
-
Sinkgat sluk pad in na groot pyp in Brackenfell bars
Brackenfell-inwoners geskok oor massiewe sinkgat naby Hoërskool Brackenfell na waterpyp bars, met paaie afgesper weens veiligheidsrisiko’s.
-
Boere langs Bloekombos bekommerd na nog `n aanval
Boere rondom Kraaifontein voel uitgelewer aan misdaad sedert informele nedersetting ontstaan het, na aanval op plaasbestuurder André Mouton.
-
Landbou-organisasies gaan hof toe oor bek-en-klouseer maatreëls
Drie landbouorganisaises wend hulle nou na die hooggeregshof om toestemming te probeer kry dat boere wat kan, hul diere teen bek-en-klouseer beskerm.










