Nuus
-
Polisie moet boer R2 miljoen betaal vir verwoesting weens geweldadige oproer
Regter M.B.S. Masipa het bevind dat die polisie nie redelike stappe geneem het om die skade te verhoed nie, en hul versuim het Raath se grondwetlike regte geskend.
-
KYK: Die somer kruip nader en só ook slang-seisoen
Die blomblare is ‘n bewys van die nuwe seisoen wat aangebreek het die koue weer trek terug en maak plek vir die warm son. So ontwaak verskeie diertjies ook uit…
-
Vermeende rower deur polisie in Wellington doodgeskiet
‘n Vermeende rower wat saam met twee ander ‘n Pep Stores-winkel in Wellington se Hoofstraat beroof het, is Maandag (22 September) deur die polisie doodgeskiet. ‘n Ooggetuie het op die…
-
Bestuurder van bakkie van noodlottige N8-ongeluk, gaan vervolg word
Ná maande se ondersoekwerk het die hof beslis dat die bestuurder van ‘n bakkie wat gebots het met ‘n voertuig waarin drie kinders dood is, vervolg gaan word.
-
Steve sing en oom Paul kuier saam op kultuurmakietie by Voortrekkermonument
Die Kruger 200-makietie wat op Erfenisdag 24 September by die Voortrekkermonument gevier word om Paul Kruger se 200ste verjaardag te herdenk, word voortgesit met ‘n reis van ‘n replika van…
-
Jou MASE taal – ’n kragtige dokumentêre reeks oor Afrikaans en wat die taal vir bruin en swart sprekers beteken
Afrikaans is nie net ’n taal nie – dis ’n emosionele landskap. Vir sowat 7 miljoen Suid-Afrikaners speel dit ’n bepalende rol in hul identiteit, gemeenskap en kultuur. Maar wat…
-
Oorskot gevind: Polisie vra hulp om oorledene te identifiseer
Die oorskot van ‘n man is onlangs op die plaas Watervlei in die omgewing van Moorreesburg gevind. Die polisiewoordvoerder AO Nicolette Visagie sê ‘n werker wat besig was om gras…
-
Oud-Kroonstader ernstig beseer in Amerika in tref-en-trap
Wat ‘n opwindende naweek in Nashville, Amerika, moes wees, het vir ‘n oud-Kroonstadter in ‘n nagmerrie ontaard toe sy ernstig beseer is in ‘n tref-en-trap-ongeluk. Die 33-jarige Michelle Potgieter wat…










